| Modulekode | DAF 200 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Algemene struktuur en plan van die liggaam van vee. Tipe en eienskappe van selle en weefsels. Liggamswater. Anatomie, fisiologie en histologie van sisteme: Vel; skelet; spiere, bindweefsel, liggamente, gewrigte; senuwee sisteem; sensoriese organe van sig, klank, reuk, gevoel, smaak; sirkulatoriese stelsel; respiratoriese stelsel; endokrinologie; manlike en vroulike reproduksiestelsels; verteringstelsel, gastro-intestinale weg, lewer, pankreas; niere, suur-alkalie balans en homeostase; laktasie; immuunstelsel. Algemene spesieverskille. |
| Modulekrediete | 36.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | CMY 127 of TDH |
| Kontaktyd | 4 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App